Hoe gebeur dit dat n jagter sy geweer,wat hy meestal meer bewonder as sy vrou,kan vergeet? Dit gebeur so: Jy woon een van die jaarlikse gesinsnaweke wat gewoonlik verband hou met die bewaringsdeel van die Suid-Kaap Jagters- en Bewaringsvereniging by en leef jou in in die tema van die naweek.