Kango Bergoord Oudtshoorn

Category: Resort News | Author: Western Cape Resort Association  |  Date posted:  | Impressions: 56564   4190

Kango Bergoord
Oudtshoorn

Die Wes-Kaap Oord Vereeniging Algemene Vergadering het plaasgevind op Kango Bergoord  op die 7/8 November 2012

Dippies en Lynette Dippenaar het uit hulle pad uit gegaan om al ons lede met wonderlike gasvryheid te bederf en  onthaal.

’n Skaap spitbraai is voorberei vir die Woensdag aand en dit was weer tyd om  saam te kuier en mekaar goed te leer ken en idees te deel.

Die verblyf was uitstekend en die rose as verwelkoming in die chalets is deur al die vrouens waardeer.
Die geriewe vir die vergadering was perfek en niks was te veel moeite nie.

Hierdie Oord is defnitief ’n plek om vakansie te gaan hou!

Dippies, ons wil graag ‘n GROOT dankie sé  vir ’n heerlike tyd saam met julle op Kango Bergoord!

Cango Mountain Resort

Kruisrivier Guest Farm
044 213 3788
Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]

Latest News


© 2012 | Maintained By CaravanParks.com | Admin Login