Desember Kampering Te Bushmans Cave

Category: Resort News | Author: Western Cape Resort Association  |  Date posted:  | Impressions: 56394   1896

Desember Kampering

DESEMBER KAMPERING TE BUSHMAN’S CAVE – CLANWILLIAM
AAN: ALLE LAATSLAPERS WAT NOG HEENKOME SOEK VIR DESEMBER VAKANSIE!!

Het jy nog nie plek bespreek vir die Desember-vakansie nie? En jy wil ook nie na die see gaan en onplesierige winde tr...otseer en vertrap word deur die massas nie? Jy hou van stilte, min mense met lekker WARM somersdae en lieflike aande waar jy en jou besittings in ‘n zero-misdaad area veilig is? Dalk kan ek jou help om die regte keuse uit te oefen. Gewaarborg gaan jy ook nêrens ‘n goedkoper opsie kry nie!! Indien jy belangstel in meer info, kontak my per inbox met jou e-pos adres of e-pos my na erik@bushmanscave.co.za vir meer inligting.

Kruisrivier Guest Farm
044 213 3788
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email
Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]

Latest News


© 2012 | Maintained By CaravanParks.com | Admin Login